Verlore voël! Wat moet jy doen?

Verlore voël! Wat moet jy doen?

Hoe om te voorkom dat jou voël wegraak: Wettige identifikasie soos ringe (dit is nie aangeraai om ringe op ouer voëls te sit nie. Dit is nadelig vir die voël) of mikroskyfies. Desensitasie aan die buitelewe wat sal keer dat hulle nie skrik en wegvlieg nie. Is jou voël...